Junior Burger

November 14, 2014

Junior Burger is a multi talented Flank who we recently found out is an accomplished horse rider too. He chats to us about his bright future.

 

How was 2014 for you?

2014 was vir my n baie goeie jaar gewees ek het dalk nie al my doelwite bereik nie maar het baie geleer uit my foute uit. My grootste eer was toe ek vir die onder 19 Cheetahs span gekies is, dit het baie vir my beteken veral omdat ek van ‘n skool af kom waar ons nie een van die top skole is met rugby nie.

 

Who gets you revved up in the changing room at half time?

My motivering kom van my self af. En daar is baie mense wat in my glo wat ek nie wil teleurstel nie.

 

What was your best memory at Duineveld?

My beste tyd in Duineveld was my matriek jaar, dit was baie groot, ek was gekies as kaptein en dit was vir my n groot eer om ons wittes te lei. Duineveld was vir my baie goed gewees. Ek het my daar goed voorberei vir my toekoms. Duineveld het my die geleentheid gebied om Skotland toe te gaan, waar ek daar vir 4 maande gaan rugby speel het. Ek het baie geleer daar en verbeter in my spel.

 

What was your worst memory?

Om eerlik te wees ek het nie n slegte herinering van my skool nie. Dit was net goed vir my gewees.

 

Your favourite player?

My gunsteling speler is Francois Louw. Hy is ‘n baie goeie flank en het goeie visie oor die game.

 

Do you have any routines before a game or any special socks you must wear?

Ek is maar baie rustig voor ‘n game ek berei myself goed voor.

 

What makes a great flank?

‘n Goeie flank moet kan bal dra en moet nie bang wees vir kontak nie. Hy moet goeie visie he oor die veld en ek glo hy moet goed wees in die lynstane ook. En moet die bal jagter wees.

 

What are your goals for 2015?

My doelwitte vir 2015 is om my knie 100% te herstel nadat ek my kruisligmente geskeur het die jaar. Ek sal graag aan my studies meer aandag wil gee. Ek studeer tans Landbou by CUT.

 

What do you like about the Cheetahs?

Ek hou baie van die Cheetahs want hier kyk hulle na hulle spelers en ons voel soos n familie hier.

Burger & team mate Junior B

 

View More In This Category

UNION Sports Magazine is proudly brought to you by Union Sports Group

All content copyright UNION Sports Mag 2017

Site By NRDD